Twee Wittebegrg rugbyspelers was ingesluit in die Griffons Akademiespan. Hulle is Johannes van Graan en Tressor Wiljondja. Johannes was kaptein van die span.