Mia Muller, ‘n leerling aan die Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het deelgeneem aan die Nasionale Philip Moore Klavier Kompetisie.

Mia het goud vir 3x Gr.7 stukke in die ouderdom 15-16( Gr. 9, 10 of 11) behaal.