Die Senior koor van Willem Postma Primêre skool, het deelgeneem aan die Nasionale ATKV Koorkompetisie waar hulle Goud verwerf het, asook 3de algeheel in die land geeïndig het.

Die foto’s wys waar hulle in die Kaap gaan toer het, tydens die kompetisie.