By Willem Postma doen ons verskillende waardes.  Ons het die jaar afgeskop met die waarde Omgee.  As ‘n projek van Omgee het ons skoene, tekkies en sporttoerusting ingesamel vir Waterbron skool,  waar mnr Fanie Roeloffse hoof is.

Ons Skoolhoof, mnr Jaco Kotze en ‘n paar personeellede en ons hoofleiers het die skoene gaan aflewer.  Ons het net weer bewus geraak van hoe bevoorreg ons is en dat ons dankbaar moet wees.​​

Die Twee hoofleiers is Karla Fourie en Rickus Prinsloo​​​​​​​​​​

Karla se mamma Christa se telefoon no is 082 921 5878 as julle meer wil weet.

Willem Postma se omgee projek deel uit
Willem Postma se omgee projek deel uit
Willem Postma se omgee projek deel uit
Willem Postma se omgee projek deel uit