Die semi-finaal van die Radikale Redenaarskompetisie het op 8 September 2018 by Oranje Meisieskool plaasgevind. Die Vrystaat se beste redenaars het hier deelgeneem.

Drie van Willem Postma se redenaars het deurgedring na die finale Nasionale rondte wat op 13 Oktober 2018, by Garsfontein Hoërskool in Pretoria plaasvind.

Op die foto:  Danielle Spangenberg, Zak du Plessis en Melmari Pretorius.