Tydens die skaakliga het die volgende spanne van WP baie goed gevaar.

Die novice span het eerste geëindig in hulle afdeling.
Die spelers van links na regs Germarie van der Merwe , Nathan Ralph, Paul van den Berg, Liam Jordan en Leone Herbst

Willem Postma-leerders presteer in skaak

Die Junior A- span het 1ste in die liga geëindig.
Van links na regs:  Ameli Bezuidenhout (bordwenner) Gerhard Lottering (bordwenner)Pia van Niekerk (bordwenner)
JF Human,  Janelle Botha en Wian Jordaan.

Willem Postma-leerders presteer in skaak

Die Junior B-span het 3de in die liga geëindig.
Van links na regs:  Hendrik Theron,  Morné Muller,  Ruan Hoffman,  Miquel van Wyk, Leonard Kapp en Declan Kapp (bordwenner)