Tydens Willem Postma se jaarlikse prysuitdeling het ons skool se toppresteerders hul bekers ontvang het.

Een van die leerders wat uitstekend presteer het, was Mia Coetzee.  Sy is nie net as die beste akademiese presteerder in gr. 7 aangewys nie,  maar het ook die prys as die veelsydigste dogter gekry.  Die veelsydigste seun was Rudolf Grobler.