Louna Jacobs en Minke Wilkinson van Wilgeskool in Frankfort, is ingesluit in die ASA Junior S.A. Atletiekspan wat in die Paarl gaan deelneem (5-7 April 2018).

Ons is baie trots op hierdie Wilgies!