Fichardtpark Primêre skool het op 13 Oktober 2016 Wêreldonderwysersdag saam met die onderwysers en leerders van die skool gevier.

Leerders het hul waardering aan onderwysers betoon deur dankie-sê plakkate aan hulle onderwysers te oorhandig.