Welkom Volkskool is baie trots op hul leerders wat deurgedring het na die Vrystaatse “WOW-Spelkompetisie” wat die 30ste Augustus in Bloemfontein plaasvind – Hartlik geluk!!!