Welkom Volkskool verwelkom graag die nuwe personeel, Marunique Leach (student), Zhanelle Hanekom (student), Gertriana Retief (Graad 2 Opvoeder), Sumerie de Villiers (Graad 3 Opvoeder), Carien Meyer (Graad 3 Opvoeder) en Gemma Will (R.O.), wat by Volkies aangesluit het.

Foto: Voor: Gemma Will (R.O.)

Agter vlnr: Marunique Leach (student), Zhanelle Hanekom (student), Gertriana Retief (Graad 2 Opvoeder), Sumerie de Villiers (Graad 3 Opvoeder), Carien Meyer (Graad 3 Opvoeder)