Welkom Volkskool is baie trots op die drie 0/12 hokkiemeisies wat opgeneem is in die Lejweleputswa-span wat gedurende Augustus na Polokwane toer.    Vlnr. Alex Barrett, Leoné v. Deventer en Miché Buchler.