Jaundré Vorster, graad 6 leering van Welkom Volkskool, het op 3 en 4 Oktober aan die Nasionale skiet kampioenskappe deelgeneem en het silwer medalje vir .22 randslag verower. Wat die prestasie soveel groter maak, is dat daar 57 skuts van regoor die land deelgeneem het.

Die Volkies is baie trots op jou, Juandré!