Jaundré Vorster, graad 7 leerling van Welkom Volkskool, is uitgenooi om aan die IRGF Wêreld Kampioenskappe vir skiet (25 meter) deel te neem op 29 Oktober. Jaundré is enigste onder 13 skut wat deel neem.

Baie geluk, Jaundré!