Welkom Volkskool is trots op hul  Senior dogters A-span wat gister, 11 Oktober, as Noord-Vrystaat tennis-kampioene gekroon is. Volkies is baie trots op julle!!!