Welkom Volkskool se 0/12A hokkiespan is ‘n span wat gerus dopgehou moet word. Hierdie groep meisies speel hokkie van hoë gehalte en het dus as kampioene van die veld af gestap tydens Welkom Volkskool se jaarlikse hokkiedag. Ons wil graag dankie sê aan Welkom Gimnasium en Goudveld Hoërskool vir hulle insette gedurende ons Hokkiedag.

Voor: Tyla Wasmȕth.

Middel vlnr:  Jeané Venter;  Tha-Mari Meiring;  Kiana van Vuuren;  Germoneese v. Schalkwyk;  Zani Maree;  Kaylie Halgreen en Amy Healey.

Agter vlnr:  Ashley Wasyliszyn;  Ilke de Klerk;  Britney Wasyliszyn;  Luané Pienaar; Mej. Chamoné Koekemoer (Afrigter) en Megan v.d. Walt.