Tydens Welkom Volkskool se Prysuitdeling is Shalea Pretorius en Willem Odendaal aangewys as die dogter en seun met die hoogste punte tydens Voorslag Evaluering.