Tydens Welkom Volkskool se Prysuitdeling is Mienke Nieuwenhuis aangewys as die Sportster van die Jaar asook Model-leerder van die Jaar.