Die Volkies is baie opgewonde vir die naderende atletiekseisoen. As voorbereiding het hulle deelgeneem aan Bultfontein se atletiekbyeenkoms.

Die volgende plekke is deur Welkom Volkskool behaal:

1ste – 9
2de – 10
3de – 6

Welkom Volkskool is aangewys as die beste Laerskool van die dag.