Die Volkies se o/13A hokkiespan het tot dusver ‘n uitstekende seisoen beleef.

Hierdie span het die Lejweleputswa liga gewen en dus deurgedring na die Noord Vrystaat uitspeel wedstryde.

Ons as Volkies is trots op julle.