Baie geluk aan die skaakspanne van Welkom Volkskool met die volgende uitslae:

• Senior A-span eindig 3de
• Senior B-span eindig 2de
• Senior C-span eindig 1ste
• Junior A-span eindig 2de