Lee-Andri Welgemoed, ‘n  Graad 7 leerder van Welkom Volkskool, het Saterdag 2 September haar Vrystaat kleure verwerf in Gimnastiek.

Sy is ook gekies vir die Vrystaat span.