Demi Roux van Welkom Volkskool het 18-20 Januarie, deelgeneem aan die bekende KLOPPERS Tennistoernooi in Bloemfontein.

Dit was 3 warm dae van goeie tennis. Demi ontvang ‘n trofee as naaswenner Meisies Afdeling o/12. Baie geluk Demi.

Volkies is trots op jou!