Tiaan Botha, ‘n graad 2 leerder van Welkom Volkskool, het op 3 November by die Oppenheimer Golf Club vir die laaste Omar Sandy Foundation Junior Series Gholf toernooi deelgeneem.

Hy het ‘n Trofee en Sertifikaat vir die 1ste plek 0/9 ontvang.

Baie geluk, Tiaan!