Shyenne Laubscher, leerder van Welkom Volkskool, het deelgeneem aan die Vrystaat Primêre Ontwikkelings Gala op 22 Februarie in Bloemfontein.

Sy het ‘n medalje behaal in elke item vir Dogters onder 12!

3de Plek – 50 meter Borsslag

2de Plek – 50 meter Rugslag

1ste Plek – 50 meter Vlinderslag

1ste Plek – 50 meter Vryslag

Baie geluk Shyenne! Volkies is trots op jou!