Welkom Volkskool bedank Ds C. Zastron wat vir die leerders meer kom vertel het van Goeie Vrydag.

Die leerders is elkeen bederf met ‘n paaseier. Baie dankie aan die Gr. 5’e klas.