Welkom Volkskool is baie trots op hul atlete. Tydens die jaarlikse Suid-sirkel atletiekbyeenkoms het Volkies se atlete rekords laat spat en is hulle die trotse nuwe rekordhouers in hul verskeie items.

Voor: Ian de Jongh

Agter vlnr: Demi Roux, Willizé Watt, Mienke Nieuwenhuis, Nicola v.d Wath en Keanu de Sousa.

Afwesig: Franzel de Jongh