Gimmies se swemspan het derde geëindig by die Noord-Vrystaat Interhoër Swemgala in Sasolburg!
Baie geluk aan Sasolburg(1ste) en Voortrekker (2de).
Baie geluk en welgedaan aan elke Gimmie swemmer en Mnr Christo Jansen, hul afrigter!