Jayden Nel, Gr 10, van Welkom-Gimnasium is aangewys as die Senior Victor Ludorum by die Noord-Vrystaat swemkampioenskappe, in Sasolburg. Mnr Christo Jansen van Gim is sy afrigter.

Wel gedaan, Jayden.

Gimmies is baie trots op jou.