Gimmies het twee leerders met 6 onderskeidings(Magriet v Sittert en Shine de Wet)

4 leerders met 5 onderskei (Muneeb Bhamjee, Robert Bristow, Tshepang Rataba, Sebi v Blommenstein)

3 leerders met 4 onderskei (Bianka Reyneke, JW Viljoen, Johan Schlebush)

6 leerders met 3 ondersk

146 vakonderskeidings totaal

228 B-simbole

Ons is ook een van top 10  rekenkunde skole in Vrystaat