Vyf van Welkom Gimnasium se leerders neem tans deel aan die SA Skaakkampioenskappe in Boksburg.

Gimmies wens julle sterkte toe!