Welkom Gimnasium se Eerste Rugbyspan het die Wesvalia aandreeks in Klerksdorp gewen. Hulle het gespeel teen Hoërskool Klerksdorp (wen 17-11), Potchefstroom Gimnasium ( wen 28-11) en in die finaal teen Wesvalia wen hulle 45-0!

Die prysgeld was R20 000.

Welgedaan manne!