Vrede Skool nooi alle voornemende leerders en hul ouers om die skool se opedag op Saterdag, 25 Mei, te besoek.