Vrede Skool se 2de hokkiespan het kragte gemeet teen Hoërskool Paul Erasmus van Senekal. Vrede het as oorwinnars uit die stryd getree met ‘n eindtelling van 2 – 1.

Baie geluk!

Voor: Corli Lourens

2de ry vlnr: Jané, Emily Castro, Ansuné Piater, Anlea du Plessis en Duané Piater

Agter vlnr: Stella-mari Olivier, Deniel Oosthuizen, Lésa-Mari Hamman, Janne Greyling, Deané Lange, Lize-Mari Oosthuizen, Anchen Gerber, Luzaan du Plessis en Retha Malan(afrigter)