Vrede Skool se 1ste hokkiespan het tydens ‘n klipharde wedstryd teen Hoërskool Paul Erasmus van Senekal gelykop gespeel met 1 doel elk.

Voor: Monica Linde

2de ry vlnr: Mar-Louise Uys, Mari Dreyer, Lanica Hepburn, Danika Wessels, Ninke Greyling en Duané Piater

3de ry vlnr: Jaydine Cairncross, Luzaan du Plessis, Dané Viljoen, Marli Grobler, Wilmi Fourie, Anchen Gerber, Marietha Kruger en Janne Greyling