Calla Cilliers van Hoërskool Vrede het aan die jaarlikse Beeld Kreatiewe Skryfwerk kompetisie deelgeneem en onder die Top 40 in die land geëindig. Nie net kan hierdie man toor op die sportveld nie, maar duidelik het hy ‘n manier met woorde ook.

Hierdie is ‘n besonderse prestasie en Vrede is baie trots op jou, Calla!