Agter: Theo van Zyl

Middel vlnr: Awie Viljoen, Willie Deale, Ewan Luus, Charl Cilliers, Henco Crouse, Wynand Engelbrecht, Armand Koeglenberg, Jayson Andrews en Tristan Nortjé

Voor: PJ Botha

Hoërskool Vrede se 0/15 krieketspan het weer hul staal gewys toe hulle op 18 Februarie teen Hoërskool Witteberg se 0/15B span gespeel en met 43 lopies gewen het!

Baie geluk manne!