Voortrekker hokkie op wenpad met vier van BVHS se spanne  op pad Vrystaatbeker toe!

Die 1ste, o/14A en o/16A meisiespanne het deurgedring na die Vrystaatbeker wat in Augustus plaasvind!

Die 1ste seunsspan dring ook deur na die Vrystaatbeker. Om dit te kon verwesentlik, het hul in die

Oos -Vrystaat liga-finaal 3 uit die 3 wedstryde teen Witteberg gewen.

Die tellings is as volg:

1ste meisies 4-1

1ste seuns 3-1

2des 2-1

Die 3des het reeds die liga gewen na Derbywedstryd met 2-1.

Baie geluk aan elke afrigter en speler. Julle harde werk is beloon. Sterkte met voorbereidings vir Vrystaatbeker.

Trekkertrots

Voortrekker hokkie op wenpad

1ste seuns:

Voor: middle:  Hendro Botha

Middel v/l:  Lebone Moloi, Ignus Grobler, Reon Labuschagne, Lesige Mahalako, Petrus Claasen, Lehlohonolo Mzizi

Agter v/l:  Karl Landauer, Tiaan Barnard, Lereko Mokoena, Dieter Bochnig, CJ Lamprecht, Ethan Ruiter, Ollie Esplin (Afrigter), Francois Geldenhuys (afrigter), Carl–Heinz vd Westhuizen, Mnr Gys Coetzee, Zané Esplin, Derrick Allison, Steffan Viljoen.

Voortrekker hokkie op wenpad

1ste Meisies:

Voor:  Corlia du Plessis, Thepang Mosikidi, Jana de Jager, Maruskha Niewoudt, René Meyer en Mienke Kriel

Agter:  Mnr. Gys Coetzee (Skoolhoof),  Emile Odendaal (afrigter), Ernelene Bothma, Marlé Claasen, Ané van der Merwe, Riana de Jager, Lené Kruger, Elmarize Knobel, Madelein Lambrecht, Connie Faber, Quelene de Jager en Erika Knobel (Afrigter)