André Badenhorst (links) en Marnis van Niekerk (regs) van Voortrekker Hoërskool in Bethlehem, het hul merk gemaak in Amerika tydens die 7’s toernooi.

 

Trekkers is trots op julle!