Robbie Hattingh van Voortrekker Hoërskool in Bethlehem, is onderweg na Slovenia om aan “The Grand Bled Swimming Challenge (5km ope water swem) by die Olimpijski Veslaski Centre, Bled, Slovenia deel te neem. Hy sal van 18 tot 24 Julie in Slovenia wees.

 

Trekkers is trots op jou, Robbie!