Keean de Klerk van Voortrekker Hoërskool in Bethlehem, is gekies vir beide die Vrystaat en SA Plattelandse skole-muurbalspan. Hy het besluit om vir die SA Plattelandse skole span te speel. Hy het deelgeneem aan die IPT’s tussen 23-28 Junie vir die
o/16 ‘s in Oos London.

Trekkers is trots op jou, Keean!