Omphile Molahloe (links)het deel geneem aan die Elite Kumite vir Kadette (14/15) in eie gewigs groep en verower ‘n brons medalje.

Ntsane Dikots (regs) het deel geneem aan Ope Kumite vir Kadette (14/15) in eie gewigs groep en verower ‘n brons medalje