Bethlehem Voortrekker is baie bly om te sê ons het weer Voortrekkers.  Die Johan Blignaut kommando is weer deel van die Trekkertradisie.

Ons is dan ook baie trots op Elzanne vd Merwe (foto onder) wat die Presidentsverkenner toekenning verwerf het.

VOORTREKKER

Dit is die hoogste toekenning wat ‘n leerder van die Voortrekkerbeweging kan ontvang.