Laerskool Truida Kestell se tennissterre het aan die Vrystaatproewe deelgeneem.

Hierdie leerders behaal die volgende plekke in die Vrystaatspan.

Agter: Stephan du Plooy (o/14 A-Span), Jurie Knobel (deelname) , Ewan Nieuwoudt (o/12 B-span).

Voor: Anika van Rooyen (o/12 B-Span), Chloë Opperman (reserwe o/12 B-span) en Carise van Rooyen (deelname)