Primêre Skool Truida Kestell se leerders verbonde aan Bethlehem Karate, het aan die 2de van 3 “Super League”-kampioenskappe deelgeneem die afgelope naweek. Hanre Dreyer verwerf Goud vir kata / Silwer vir kumite (eie belt en ouderdom)

Katleho Moloi verwerf Brons vir kata / silwer vir kumite (eie belt en ouderdom)

Manny Lourenco verwerf Brons vir kata (eie belt en ouderdom)

Baie geluk!