Stephan du Plooy, leerder van Laerskool Truida Kestell op Bethlehem het ‘n 2de plek in die TSA Vrystaat mini seuns O/14- toernooi behaal.

Wel gedaan, Stephan!!