Leerders van laerskool Truida Kestell op Bethlehem, dring deur na die Vrystaat finaal. Hierdie skool se leerders neem spraak en drama ernstig op.

Agter: Laura Sheperd, Susan Bender, Zilni van Wyk.

Voor: Isabella Koch, Cara Rautenbach, Liam-Lloyd Doman, Erné van Aswegen, Marizé Schutte.