Hierdie twee Truidjies sluit die TKS-Inter Africa toernooi op ‘n hoë noot af. Lana Wessels (links) en Carise van Rooyen (regs) tree onoorwonne uit die stryd na 16 wedstryde elk.