Truidjies verbonde aan die Bethlehem Karate Klub, het die afgelope naweek deelgeneem aan die 27ste Eagles Karate Kampioenskap in Pretoria en baie goed presteer.

Karatekas het deelgeneem aan Kata en Kumite afdelings in hulle onderskeie ouderdom- en belt groepe. Die volgende karatekas het as volg presteer:

Julia de Klerk – Silwer vir Kata en Silwer vir Kumite in die afdeling Dogters 12 – 13 jaar Groen tot Pers belt

Hanré Dreyer – Brons vir Kumite in die afdeling Seuns 10 – 11 jaar Groen tot Swart belt.