Primêre Skool Truida Kestell van Bethlehem se o/9A krieketspan het die o/9A span van Reitz met 110 lopies gewen.

Baie geluk, manne!!